Description
Die Graad12 “Werk Slimmer Werksboek” is ‘n uitstekende bron vir leerders (in hul eie taal) met die oog op voorbereiding vir eksamens en toetse. Tydsbeperkings maak dit moeilik vir leerders om die amptelike handboek weer in sy geheel deur te werk ter voorbereiding vir die eksamen; hierdie boek verskaf ‘n oplossing.
Die Graad 12 “Werk Slimmer Werksboek” bied ‘n volledige raamwerk wat die kurrikulum dek. Leerders word instaat gestel om opsommings te maak gedurende klastyd met breinkaarte, sketse en dies meer om die werk vir elke afdeling netjies agtermekaar te hou.
Reviews
There are no reviews yet.