Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe KABV (Graad 9)

Die Graad 9 EBW Fasiliteringsgids is ‘n omvattende gids wat elke Opvoeder waardevol sal vind. Uitsonderlike kenmerke sluit in: ’n Gedetailleerde afdeling wat leiding gee oor hoe om EBW aan te bied en merk; individuele riglyne vir elke aktiwiteit wat addisionele hulpbronne (waar toepaslik) en moontlike antwoorde insluit sowel as voorbeelde van eksamenvraestelle met omvattende memoranda.

Die EBW handboek wat hierdie Fasiliteringsgids vergesel sluit ‘Bubbles’ in om die leerders by te staan: ‘BUBBLES’ is kort, interaktiewe aanlyn lesse wat leerders die geleentheid gee om konsepte te hersien en toegang te kry tot addisionele voorbeelde en verduidelikings. Skandeer die VR kodes of klik op die aktiewe skakels in die eBoek weergawes.
 
Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe KABV (Graad 9)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *