Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe KABV (Graad 9)

Die EBW handboek is geskryf met die doel om aan al die vereistes van die EBW KABV dokumente te voldoen met ‘n gedetailleerde struktuur volgens die JOP (Jaarlikse Onderrigplan) vir elke week van die skooljaar. Dit neem die leerders op ‘n reis om te bou op die basiese beginsels wat hulle in Graad 8 geleer het.

Dit dek alle aspekte van die Ekonomie, Finansiële Geletterdheid en Entrepreneurskap. Dit stel hulle bloot aan die opwindende kommersiële wêreld waarin hulle leef en is daarop gerig om hulle te help met vakkeuses vir die VOO fase.
BUBBLES binne
‘BUBBLES’ is kort, interaktiewe aanlyn lesse wat leerders die geleentheid gee om konsepte te hersien en toegang te kry tot addisionele voorbeelde en verduidelikings. Skandeer die VR kodes of klik op die aktiewe skakels in die eBoek weergawes.

Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe KABV (Graad 9)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *