EBW Klassiek (Graad 9)

 

Die “Graad 9 EBW Klassiek-Handboek” is geskryf om leerlinge aan finansiële en besigheidskonsepte bloot te stel Dié werkboek formaat is kleurvol en gebruikersvriendelik en verduidelik die basiese konsepte van entrepreneurskap, ekonomie en finansiële geletterdheid aan die leerling.

 

Category:

Description

 

Die Graad 9 EBW Klassiek-Handboek is geskryf om jong leerlinge aan finansiële en besigheidskonsepte bloot te stel. Dié werkboek formaat is kleurvol en gebruikersvriendelik en verduidelik die basiese konsepte van entrepreneurskap, ekonomie en finansiële geletterdheid aan die leerling. Oefeninge en voorbeelde is met sorg gekies om aanklank by die Graad 9 groep te vind.  Die drie hoofstukke (in verband met die onderwerpe in EBW) sluit kort individuele eenhede in wat maklik in een les verwerk kan word. Twee unieke kenmerke van hierdie boek is soos volg: Die oefeninge in elke afdeling stel die leerling in staat om alle essensiële terminologie en konsepte te konsolideer. ‘n Geleentheid om jouself te vergewis van die belangrikheid van verwysings.rnDie konsepte wat in beide Besigheidstudies en Rekeningkunde oorgedra word, sal die leerling in staat stel om met die Graad 10 handboeke met gemak en selfvertroue aan te beweeg.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EBW Klassiek (Graad 9)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *