EBW Klassiek (Graad 7)

 

Die “Graad 7 EBW Klassiek-Handboek” is geskryf om jong leerlinge aan finansiele en besigheid konsepte te vergewis. Die werkboek formaat is kleurvol en gebruikersvriendelik en verduidelik die basiese konsepte van entrepreneurskap, ekonomie en finansiele geletterdheid aan die leerling.

 

Category:

Description

 

Die Graad 7 EBW Klassiek-Handboek was geskryf om jong leerlinge aan finansiele en besigheid konsepte te vergewis. Die werkboek formaat is kleurvol en gebruikersvriendelik en verduidelik die basiese konsepte van entrepreneurskap, ekonomie en finansiele geletterdheid aan die leerling. Oefeninge en voorbeelde is met sorg gekies om aanklank by die Graad 7 groep te vind terwyl dit aan CAPS vereistes voldoen. Hoofstukke is kort met individuele eenhede wat maklik in een les verwerk kan word. Twee unieke kenmerke van hierdie boek is soos volg: Die oefeninge in elke afdeling stel die leerling in staat om alle essenti‘le terminologie en konsepte te konsolideer. ‘n Losstaande praktiese entrepreneurskap werkboek (teen die einde van die handboek) bied die leerling stap-vir-stap leiding vir ‘n marksdag. Dit stel opvoeders in staat om die inligting enige tyd tydens die skooljaar te gebruik en nog steeds voort te gaan met die onderrig van ander afdelings. Die konsepte wat in beide Besigheidstudies en Rekeningkunde oorgedra word, sal die leerling in staat stel om met die Graad 8 handboeke met gemak en selfvertroue aan te beweeg.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EBW Klassiek (Graad 7)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *