EBW Besigheidstudies/Ekonomie (Graad 8 & 9)

 

Hierdie boek bied ‘n oorsig van graad 8 en 9 werk op twee van die drie onderwerpe in EBW: Ekonomie en Entrepreneurskap en sal die leerlinge aan ekonomiese en besigheids konsepte vergewis.

 

Category:

Description

 

Hierdie boek bied ‘n oorsig van graad 8 en 9 werk op twee van die drie onderwerpe in EBW: Ekonomie en Entrepreneurskap, en sal die leerlinge aan ekonomiese en besigheids konsepte vergewis. Dit word in vier hoofstukke verdeel wat die werk in verband met die graad verduidelik. Dit word gebruik om die proses te vergemaklik vir die skole wat gebruik maak van die aparte die Graad 8 en Graad 9 Rekeningkunde boeke. S— kan die skole tussen die Rekeningkunde en EBW lesse op die rooster onderskei. Die werkboek formaat is kleurvol en gebruikersvriendelik. Dit verskaf verskeie take om die leerlinge se denkvaardighede te slyp en ook die leerling aan plaaslike besighede en die werklike lewens situasies bloot te stel. Twee unieke kenmerke van hierdie boek is soos volg: Die oefeninge in elke afdeling stel die leerling in staat om alle essensi‘le terminologie en konsepte te konsolideer. Die interaktiewe take stel leerders in staat om sin van die inligting te maak. Daar word gehoop dat met hierdie agtergrond, sal leerders in staat wees om die komplekse, maar opwindende wreld van die besigheid te verstaan.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EBW Besigheidstudies/Ekonomie (Graad 8 & 9)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *