Bestudeer Besigheid (Graad 11)

 

Die “graad 11-boek” volg op Graad 10 temas en word ten einde gebruik om konsepte vir die belangrike Graad 12-jaar te versteweig.

 

Category:

Description

 

Die graad 11-boek volg op Graad 10 temas en word ten einde gebruik om konsepte vir die belangrike Graad 12-jaar te versteweig. Dit het die volgende doelwitte:

  • Die agtergrond aan die Graad 12-kurrikulum te voorsien, en te integreer om voorsiening te maak vir die KORREKTE FOKUS vir elke afdeling wat progressief tussen grade ontwikkel.
  • Die oefeninge en voorbeelde van VOO-tipe vrae te verskaf.rn¥ Dit dek alle VAG vereistes in duidelike gemerkte hoofstukke. Die boek is geskep om in een van twee maniere gebruik te word: Vir skole wat die Graad 11 Kurrikulum regdeur die jaar doen, is daar voldoende oefeninge wat as klaswerk voltooi kan word. Vir skole wat die Graad 12 kurrikulum tydens die laaste termyn van Graad 11 begin, kan van die oefeninge tydens lesse weggelaat word en deur leerders as hersieningwerk gedoen word.

Daarbenewens, het die graad 11 handboek ook die volgende voordele:

  • ISBN registrasie.
  • Ge•ntegreerde teorie en oefeninge.
  • Generiese rubrieke en kontrolelyste in die Hoofstuk kan gebruik word vir verskeie onderwerpe (bv. SWOT analise sjabloon en kontrolelys).
  • ‘n Graad 11 Raamwerk Opsommingswerkboek is ook beskikbaar in harde kopie (in dieselfde formaat as die Graad 12 Werk Slimmer Werkboek) wat afsonderlik gekoop kan word.

Dit kan in een van die volgende maniere gebruik word:

  1. Afneem van aantekeninge in die klas tydens lesse.
  2. Die maak van opsommings en hersieningswerk voor toetse en eksamens.

Ons vertrou dat jy dit sal geniet om met hierdie Besigheidstudies boek te werk en dat jy Graad 11 sal verlaat met ‘n goeie begrip van die Graad 12 Kurrikulum.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bestudeer Besigheid (Graad 11)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *