Bestudeer Besigheid (Graad 10)

 

Die “Graad 10 boek” is geskryf om ‘n stewige fondament vir leerders wat die handel bestudeer te vorm. Nuwe en ou EBW konsepte word beide met die Graad 10 leerling bespreek.

 

Category:

Description

 

Die Graad 10 boek is geskryf om ‘n stewige fondament vir leerders wat die handel bestudeer te vorm. Nuwe en ou EBW konsepte word beide met die Graad 10 leerling bespreek. Dit verkskaf nie net vir die leerling ‘n goeie grondslag in Besigheidstudies nie, maar bied ook die noodsaaklike lewensvaardighede wat hulle in die toekoms sal gebruik. Regdeur die boek word leerlinge uitgedaag om hulle eie doelwitte te stel. Hulle word ook aangemoedig om met die KSV en ingsprojekte betrokke te raak en verantwoordelik vir hul besluite te neem in ‘n verskeidenheid oefeninge. Leerlinge word aangemoedig om na verskeie besighede te kyk en met konsepte soos die omgewing, etiek en entrepreneurskap vergewis. Die Kontraktereg hoofstuk lig die leerlinge in oor basiese regsterminologie, wat die grondslag van baie van die meer gevorderde konsepte in graad 11 en 12 verskyn. Daarbenewens word van leerders vereis om dit in konsepte hul persoonlike lewens toe te pas – kyk na tydbestuur en leierskap-vaardighede wat noodsaaklik is vir sukses op skool en in die toekoms.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bestudeer Besigheid (Graad 10)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *